Geen sterftes, ses nuwe gevalle
Geen sterftes, ses nuwe gevalle

Geen sterftes, ses nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftesyfer bly op 3 569, terwyl ses nuwe gevalle gister aangeteken is. Dit is 'n positiewe koers van 0,9% en sluit vier leerlinge in. Die aktiewe gevalle staan tans op 60 waarvan 11 in die hospitaal en een in die ICU is. Tot op hede het 355 072 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 294 367 ten volle ingeent is. Die herstelkoers staan op 97,2%.

Kommentaar

Republikein 2025-09-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer