Geen sterftes, geen gevalle meer in ICU

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes bly op 3 550, terwyl tien nuwe gevalle gister aangemeld is. Dit dui op 'n positiewe koers van 0,8%. Twee is leerlinge. Die aktiewe gevalle staan tans op 829 waar
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer