Geen sterftes, agt nuwe gevalle
Geen sterftes, agt nuwe gevalle

Geen sterftes, agt nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes bly vir nog 'n dag op 3 564, met agt nuwe gevalle wat gister aangemeld is. Dit sluit vier leerlinge in en is 'n positiewe koers van 0,6%. Die aktiewe gevalle staan tans op 130 waarvan 14 in die hospitaal en twee in die ICU is. Tot op hede het 345 909 mense 'n entstof teen Covid-19 ontvang, terwyl 283 138 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97,1%.

Kommentaar

Republikein 2025-05-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer