Geen sterftes, 49 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Geen sterfgevalle is gister aangemeld nie en die getal Covid-sterftes bly op 3 412. Gister is 49 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 4%. Dit sluit 12 leerlinge in. Tans
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer