Geen sterftes, 45 nuwe gevalle
Die Covid-verwante sterftes bly op 3 573, terwyl 45 gevalle (die meeste in Khomas) gister aangeteken is. Dit is 'n positiewe koers van 2,9% en sluit drie leerlinge in. Die aktiewe gevalle staan tans op 163 waarvan 12 in die hospitaal en een in die ICU is. Tot op hede het 369 251 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 310 487 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97,2%.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie