Geen sterftes, 24 nuwe gevalle
Geen sterftes, 24 nuwe gevalle

Geen sterftes, 24 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes bly op 3 538. Gister is 24 nuwe gevalle aangemeld waarvan ses leerlinge en een student is. Dit is 'n positiewe koers van 1,6%. Tans is daar 898 aktiewe gevalle waarvan 52 in die hospitaal en vyf in die ICU i. Tot op hede het 296 409 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 224 398 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.

Kommentaar

Republikein 2025-06-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer