Geen sterftes, 120 nuwe gevalle
Geen sterftes, 120 nuwe gevalle

Geen sterftes, 120 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes bly op 3 494, nadat geen sterftes gister aangeteken is nie. Die nuwe gevalle is 120, 'n positiewe koers van 6,5%. Die nuwe getalle sluit 64 leerlinge en drie onderwysers in. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 199 waarvan 93 in die hospitaal en 18 in die ICU is. Tot op hede het 261 269 een dosis entstof ontvang, terwyl 176 848 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96%.

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer