Geen sterftes, 11 nuwe gevalle
Die Covid-sterftes bly op 3 554, terwyl 11 nuwe gevalle gister aangemeld is. Die positiewe koers is 0,8% en die nuwe gevalle sluit twee leerlinge en een gesondheidswerker in. Die aktiewe gevalle staan tans op 784 waarvan 19 in die hospitaal en een in die ICU is. Tot op hede het 330 413 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 263 530 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie