Geen slang in gras met premier se plase

Markverwante pryse is verlede jaar betaal toe twee plase by die eerste minister en haar man gekoop is, sê mnr. Calle Schlettwein, die minister verantwoordelik vir grondhervorming.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer – Die twee plase wat die regering verlede by die eerste minister, me. Saara Kuugongelwa-Amadhila, en haar man mnr. Onesmus Tobias Amadhila gekoop het, was trans
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer