Geen saak ná polisie sloer
'n Matriekleerling is op die vooraand van haar eindeksamen dood en haar vriend ernstig beseer in 'n ongeluk wat aan beweerde roekelose en nalatige bestuur toegeskryf is.
Henriette Lamprecht Maande ná 'n motorongeluk wat die lewe van 'n matriekleerling van Windhoek geëis het, is die saak teen die bestuurder van die voertuig teruggetrek en van die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie