Geen rooi vir dié groen
“As ons mos met 'n groen nommerplaat ry wat sê Pol kan jy maak net soos jy wil. Al die karre mos briek, want daar kom 'n kar van voor en moet tog nie sê jy was haastig nie, want jy het nie eers 'n lig aan gehad so asb. respekteer ons ander padgebruikers. Maar dit sal nooit gebeurm want ek ry mos met 'n groen nommerplaat.” Ontvang op WhatsApp op 19 Oktober 2020.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie