Geen hondelewe vir Heinzi meer
‘n Halfjaar se papierwerk is uiteindelik afgehandel en Heinzi, ‘n bejaarde hondjie wat andersins sy laaste dae by die DBV sou slyt, kon na Duitsland emigreer.
Elvira Hattingh - Die verhaal van ‘n bejaarde hond van die Swakopmundse Dierebeskermingsvereniging (DBV) wat nou Duitsland sy tuiste noem ná ‘n burger van dié land haar hart
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie