Geen geld - geen tee, koffie vir pasiënte
Pasiënte in staatshospitale gaan weens die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste se knyptangbegroting vanaf 1 April nie meer koffie en tee bedien word nie. Die aankondiging is deur die ministerie se uitvoerende direkteur, mnr. Ben Nangombe bekendgemaak.
Volgens Nangombe gaan koffie en tee voortaan nie meer om 10:00, 15:00 19:00 weens ‘n tekort aan geld bedien word nie.
Volgens Nangombe gaan koffie en tee voortaan nie meer om 10:00, 15:00 19:00 weens ‘n tekort aan geld bedien word nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie