Geen donkieslagpale vir Namibië
Die hulpbron is glo beperk en daar is geen presiese data of navorsing oor hul natuurlike aanteelgetalle of bevolkingsveranderings nie.
Jana-Mari Smith - Planne om donkieslagpale by Okahandja op te rig waar ’n 100 diere per dag geslag sou word, is gehalt ná die ministerie van die omgewing en toerisme die aansoek
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie