'Geen dagga in die pot'

Die hof het gister gehoor twee mans wat saam met vier ander aangekla is van sameswering tot moord, het nie dagga verbrand toe hulle in hegtenis geneem is nie.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw – Me. Annastancia Lubinda en vyf mans wat glo saamgesweer het om haar eggenoot te vermoor, het gister weer in die Windhoek-hoërhof voor waarnemende regter Johann
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer