Geen coronagevalle in Namibië
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste dr.
Kalumbi Shangula het saam met verteenwoordigers van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) en die Sentrum vir Siektebeheer (CDC) 'n afvaardiging van gesondheidskenners na die Internasionale Lughawe Hosea Kutako gelei as deel van die regering se pogings om die toetsing en vroeë opsporing van die coronavirus by alle ingangspunte tot Namibië te verhoog en te versterk.
Geen gevalle van die coronavirus is nog in Namibië volgens die WHO en die ministerie aangeteken nie.
Namibië is volgens internasionale gesondheidsregulasies gerat sou daar gevalle in die land voorkom.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie