Geen borg vir ‘renosterstroopsoldate’

Die drie vermeende ivoorsmokkelaars, mnre. Edgar Clark, Dirk Johannes Vermeulen en Michael Lusse, is verlede week in die Walvisbaai-landdroshof op borgtog van N$30 000 elk vrygelaat.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die drie weermagsoldate wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n olifant in die Etosha Nasionale Park gestroop het, bly in aanhouding. Mnre. Timoteus Tuhafen
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer