Geel Slang omseil bakkie-boewe

Diewe het ’n bloutjie geloop toe hulle Grootfontein se té bekende Geel Slang-bakkie wou steel, maar nie daarmee kon wegkom nie.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Danksy die hulp van die gemeenskap is Geel Slang, die geliefde werksbakkie van mnr. Jürgen Behr van Grootfontein, nou weer veilig tuis. Dit, nadat hy Sondag oo
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer