Geel kameras word wit olifant

’n Kontrak tussen Nampol en CSS Tactical Security Namibia vir die installering van 12 verkeerskameras is tans die fokus van ’n kriminele ondersoek.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – Byna vier jaar ná die installering van 12 hoëtegnologieverkeerskameras op die B1 en B2 nasionale paaie is verskeie steeds buite werking en gevandaliseer. Alte
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer