Gee iemand om?
Gee iemand om?

Gee iemand om?

Dani Booysen
“Vir 4 weke ten minste stroom die water op die hoek van Eadiestraat en Sam Nujoma-rylaan in ‘n sloot bergaf. Op 6 Augustus by CoW Call Centre aangemeld, video’s vir voorman gestuur. Antwoord: ‘We’re aware of that flow of water and we’re busy attending to it thanks.’ Weer op 24.08.2020 by CoW Call Centre aangemeld, voorman gebel en die antwoord is: “the valve is leaking”. Is daar iemand wat omgee vir die honderde liter water wat daagliks verlore gaan? - Raadop belastingbetaler (Ontvang op WhatsApp op 29 Augustus 2020.)

Kommentaar

Republikein 2025-05-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer