Gebruik van blitstoetse goedgekeur

Die toetse sal onder meer gebruik word vir toeriste op vertrek na lande wat negatiewe blitstoetsuitslae vir terugkerende passasiers aanvaar.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Die gebruik van blitstoetse vir Covid-19 in Namibië het die groen lig gekry. Volgens die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shang
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer