Gebrek aan kwaliteitsorg dra by tot hoë sterftes
'n Gebrek aan gekwalifiseerde verpleegsters en gesondheidswerkers was 'n reuse-struikelblok vir private gesondheidsdiensverskaffers om hul dienste tydens die derde Covid-golf uit te brei.
Henriette Lamprecht – 'n Gebrek aan beplanning vir en verskeie uitdagings tot die verskaffing van kwaliteitsorg het bygedra tot die hoë aantal sterftes tydens die derde golf van
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie