Gebedsvlug vir rampslagoffers
Gebedsvlug vir rampslagoffers

Gebedsvlug vir rampslagoffers

Ronelle Rademeyer
Indonesiese kerkleiers stap gister na 'n helikopter in Pangkalan Bun vir 'n gebedsvlug vir die slagoffers wat verlede week in die Air Asia-vliegramp omgekom het. Die landingstrook by dié dorp is die naaste aan die plek waar die vliegtuig in die Java-see neergestort het. Intussen is diepseeduikers gister gestuur om op die seebodem na nog liggame te soek toe die soektog tydelik weens slegte weer gestaak moes word. Foto Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2026-09-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer