GBV-getalle vertel ware verhaal
Meer slagoffers kom glo na vore wat om hulp vra, maar die toegang tot dienste vir slagoffers is steeds ’n hindernis.
Jana-Mari SmithNamibiese landdroshowe het die afgelope drie jaar meer as 6 300 aansoeke van gesinsgeweld geregistreer, benewens meer as 5 000 tussentydse beskermingsbevele en meer
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie