Gay-huwelike: Niks verander vir Namibië

Die NG Kerk in Namibië sê hy kan self oor sake soos selfdegeslagverbintenisse en -verhoudings besluit.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Die moderatuur van die NG Kerk in Namibië is “diep besorg” oor spanning en ongelukkigheid by lidmate en leraars oor ’n besluit wat by die onlangse Al
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer