Gawanab verbaas met spel by Ru00f6ssmund
Gawanab verbaas met spel by Ru00f6ssmund

Gawanab verbaas met spel by Rössmund

Nande staan sy titel af, maar is Namibië se sportman van die jaar.
Die Rössmund-gholfklub het onlangs as gasheer vir die 2018 Distell Rössmund- Ope Kampioenskap opgetree, waar deelnemers die Saterdag van 07:30 af die stokke in bykans perfekte weerstoestande met lieflike setperke kon swaai.

Die kampioenskap is ‘n amptelike byeenkoms van die Namibiese Amateurgholfvereniging (NAGU), waar spelers merietepunte kan verdien om in die Namibiese amateurspan opgeneem te word. Maar ongelukkig kon dié toernooi net 45 spelers van klubs soos Windhoek, Omeya, Tsumeb, Gobabis, Hentiesbaai, Walvisbaai en Rössmund lok.

Dit is hoofsaaklik weens die land se juniors wat in Suid-Afrika deelneem en die afwesigheid van spelers wat in 2017 besluit het om deel van Namibië se professionle spelers te word.

Die ekonomie is ook vir die skrapse inskrywings verantwoordelik.

Gawanab

Stanley Gawanab, wat uiteindelik die kampioenskap sou wen, teken 72 houe oor die eerste 18 putjies aan, wat gelyk aan baansyfer is.

Likius Nande, 2017 se verdedigende kampioen, is saam met Anton Bonifatius op 73 ‘n kortkop agter Gawanab.

In die tweede ronde behaal Gabriel Shikodi 73 houe om in die voorlopers se nekke te blaas.

Gawanab skryf 77 houe agter sy naam, terwyl Nande 'n uiters teleurstellende 83 houe speel, wat 11 oor baansyfer is. Dié verwikkeling laat Shikodi toe om met ‘n voorsprong van een hou vir die derde en laaste ronde aan te tree.

Ná die eerste dag se spel staan Willie van Zyl en Mario Polster hul man in die B-afdeling met net een hou wat die twee van mekaar skei, terwyl Achmet Abrahams sy stempel in die C-afdeling met 84 afdruk. Dit is nege houe voor, Steven Johns en Tienie van Rensburg, sy naaste teenstanders.

Sondag veg Nande terug om die dag op baansyfer af te sluit, maar dit is nie genoeg om Gawanab te keer om die titel met een enkele hou in te palm nie.

Marco Swarts, NAGU-president, het Distell vir hul volgehoue ondersteuning van gholf oraloor Namibië bedank – veral in die huidige ekonomiese klimaat – asook die Rössmund-gholfklub, wat ‘n fantasiese kompetisie aangebied het.

“Baie dankie aan Distell vir jul volgehoue ondersteuning en Rössmund vir die gebruik van die baan, en die personeel vir al jul harde werk en moeite met voorbereiding vir die toernooi. 'n Spesiale woord van dank aan die Rössmund-komitee, wat met uitstekende reëlings gesorg het dat die toernooi glad verloop,” het Swarts gesê.

Carien Siemens, ’n Distel-verteenwoordiger, was in haar noppies met die kompetsie en die deelnemers.

“Ek is bly ek kon deel van die byeenkoms wees en ek wil al die spelers met hul bydraes en deelname gelukwens. Distell sal voortgaan om gholf in Namibië te ondersteun en ons sien uit na die 2019-seisoen,” het Siemens gesê.

Swarts het van die geleentheid gebruik gemaak om Likius Nande geluk te wens, wat as sportman van die jaar vir 2018 aangewys is, en het die drie voorste spelers aangekondig wat in April 2018 by Rössmund aan die Sone Vyf-kampioenskap sal deelneem.

Hulle is Nande, Kevin Wentzel en Gawanab wat Namibië sal verteenwoordig.

“Onthou julle ding tuis mee. Gryp asseblief die geleentheid aan om jul beste vir Namibië te lewer,” het Swarts afgesluit.

Uitslae:

Bruto algeheel: 1 S. Gawanab 226, 2 L. Nande 227.

Netto algeheel: 1 T. Shitaleni 216, 2 G. Mather 222.

A-afdeling, bruto: 1 F. Hanekom 229, 2 G. Shikodi 229.

Netto: 1 A. Bonifatius 223, 2 W. Profitt 227.

B-afdeling, bruto: 1 M. Polster 249, W. van Zyl 253.

Netto: 1 E. Venter 235, 2 H. Smidt 235.

C-afdeling, bruto: 1 A. Abrahams 176, 2 S. Johns 185.

Netto: 1 T. van Rensburg 147, 2 L. Steven 155.

Kommentaar

Republikein 2024-09-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla | Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe SerieA: Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Stoke City 1 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 25° | 39° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 15° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 19° | 34° Otjiwarongo: 13° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 11° | 28° Gobabis: 9° | 30° Henties Bay: 11° | 18° Wind speed: 19km/h, Wind direction: NW, Low tide: 07:11, High tide: 13:35, Low Tide: 19:41, High tide: 01:54 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 19km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:33, Low Tide: 19:39, High tide: 01:52 Walvis Bay: 11° | 17° Wind speed: 19km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:32, Low Tide: 19:39, High tide: 01:51 Rehoboth: 7° | 29° Mariental: 7° | 26° Keetmanshoop: 6° | 24° Aranos: 6° | 27° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 6° | 23° Oranjemund: 15° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 11° | 17° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 8° | 9° Maseru: 3° | 13° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 14° | 15° Windhoek: 11° | 28° Cape Town: 10° | 21° Durban: 13° | 14° Johannesburg: 7° | 9° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.16 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.91 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.46 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 622.23/OZ UP +1.35% | Copper US$ 4.31/lb DOWN -0.0032 | Zinc US$ 2 884.80/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 74.74/BBP DOWN -0.0019 | Platinum US$ 976.09/OZ DOWN -0.0067 Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla | Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe SerieA: Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Stoke City 1 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 25° | 39° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 15° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 19° | 34° Otjiwarongo: 13° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 11° | 28° Gobabis: 9° | 30° Henties Bay: 11° | 18° Wind speed: 19km/h, Wind direction: NW, Low tide: 07:11, High tide: 13:35, Low Tide: 19:41, High tide: 01:54 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 19km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:33, Low Tide: 19:39, High tide: 01:52 Walvis Bay: 11° | 17° Wind speed: 19km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:32, Low Tide: 19:39, High tide: 01:51 Rehoboth: 7° | 29° Mariental: 7° | 26° Keetmanshoop: 6° | 24° Aranos: 6° | 27° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 6° | 23° Oranjemund: 15° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 11° | 17° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 8° | 9° Maseru: 3° | 13° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 14° | 15° Windhoek: 11° | 28° Cape Town: 10° | 21° Durban: 13° | 14° Johannesburg: 7° | 9° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.16 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.91 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.46 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 622.23/OZ UP +1.35% | Copper US$ 4.31/lb DOWN -0.0032 | Zinc US$ 2 884.80/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 74.74/BBP DOWN -0.0019 | Platinum US$ 976.09/OZ DOWN -0.0067