Gasa: Aanvalle oor en weer ná 'skietstilstand'

Israel sal doen wat hy moet om sy mense en sy land te verdedig, sê die Israelse premier.
Israel het aanvalle op Hamas-teikens in die Gasastrook uitgevoer ure nadat 'n vuurpyl uit die gebied 'n huis in 'n dorp naby Tel Aviv getref het.Die kantoor van Hamas se politieke
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer