Gaan voort met sanitasieplan, sê Kamati

Die Windhoekse stadsraad is tydens Donderdag se vergadering aan bestaande planne vir sanitasiegeriewe in die hoofstad se informele nedersettings herinner.
Augetto Graig
Augetto GraigRaadslid Queen Omagano Kamati het Donderdagaand by die maandelikse stadsraadvergadering in Windhoek voorgestel die hoofstad se munisipaliteit hervat die voorsiening va
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer