Franken se heengaan op 32 gans te vroeg

Rugby
Andrew Poolman
Andrew PoolmanRugbymense in beide Namibië en die Wes-Kaap het met skok verneem van die skielike heengaan van die slot Henk Franken op die jeugdige ouderdom van net 32 jaar 285 dae
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer