Forensiese ondersoek kom ná brand

Opknapwerk ter waarde van sowat N$3 miljoen aan die apteek wat Dinsdag in 'n brand verwoes is, is ’n paar maande gelede begin en was byna voltooi.
Jessica Botes
Jessica Botes - Die omvang van die skade aan die Dolphin-apteek op Swakopmund, wat Dinsdag in 'n reusebrand verswelg is, is nog nie bepaal nie.Volgens 'n betroubare bron sal dr. Pa
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer