Forensiese kenner: ‘Alle dagga is onwettig in Namibië’
‘n Senior forensiese ontleder sê anders as sommige ander lande, bepaal Namibië nie die onwettigheid van dagga op grond van die hoeveelheid tetrahidrokannabinol (THC) wat teenwoordig is nie, en dat enige spoor van THC onwettig is.
Adam Hartman op Swakopmund û In die voortslepende verhoor waarin die Swakopmund-inwoner, me. Cheryl Green (59), teregstaan op aanklagte van daggaverbouing en dwelmbesit, het die s
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie