#Fopnuus
Ons is pens en pootjies in die post-waarheid-era en word as onkritiese inligtingsverbruikers deur waarheidmanipuleerders aan die neus rondgelei. Hoe moet lesers en sosialemediagebruikers die kaf van die koring skei?
Ronelle Rademeyer en Estelle de Bruyn - Dit word toenemend duidelik ons leef in ’n era waar emosionele aansprake eerder as harde feite politieke agendas rig.Nuusdekking tydens en
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie