'Fop-ongeluk’ op kamera verewig
Beeldmateriaal wys hoe twee motoriste oënskynlik ‘n voorafbeplande motorongeluk in Windhoek veroorsaak.
Yolanda Nel - Binne sowat 20 minute het twee Windhoekse motoriste oënskynlik daarin geslaag om ‘n fop-ongeluk te maak, wat ‘n versekeringsmaatskappy honderde duisende Namibies
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie