Fosfaatgeveg nog nie oor

Landsburgers sê ondanks die versekering wat die ministerie van die omgewing en toerisme gee dat alles gedoen gaan word om die integriteit van Namibië se seelewe te behou, is hulle nie gelukkig nie.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - Die tersydestelling van die klaringsertifikaat aan Namibian Marine Phosphate (NMP) om kans te gee vir méér konsultasie oor die volgende ses maande, kan moontli
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer