FlyWestair vlieg nou ook na Ondangwa

Die nuwe Namibiese redery, FlyWestair, bedien benewens Oranjemund nou ook die Ondangwa-roete.
Ronelle Rademeyer
As nuwe passasiersarm van Westair Aviation het FlyWestair aangekondig hy gaan voortaan vier keer per week tussen die Eros-lughawe in Windhoek en die lughawe by Ondangwa vlieg.Passa
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer