Fitch gradeer SA banke verder in rommel in

Die pandemie gaan nog ’n langdurige impak op Suid-Afrika hê gegewe sy afhanklikheid van internasionale uitvoermarkte.
Nellie Brand-Jonker - Fitch het die vyf groot banke van Suid-Afrika naamlik Absa, FirstRand, Investec, Nedbank en Standard Bank verder in rommel afgradeer.Alle nasionale langtermyn
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer