Fishrot-ses vra nie borg
Indien die ses beskuldigdes in die viskwotaskandaal nie intussen besluit om ’n aansoek om borgtog te bring nie sal hulle die Kerstyd in aanhouding deurbring.
Elvira Hattingh - Die sogenaamde Fishrot-ses se regsverteenwoordigers en die staat het gister ooreengekom om nie ’n aansoek om borgtog in die Windhoekse landdroshof te bring nie.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie