Fishrot-net span wyer

Die hof het gister beslis die beskuldigdes in die Fishcor-skandaal bly tot volgende jaar in aanhouding.
Augetto Graig
Augetto Graig - Die Fishrot-skandaal se walms bly hang oor Namibië hierdie Kersseisoen, spesifiek oor die sewe beskuldigdes wat in aanhouding bly tot volgende jaar.Landdros Ivan
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer