Fishrot-manne skarrel vir borgtog

Die Fishrot-beskuldigdes het Vrydag borgtogaansoeke in die Windhoek-landdroshof gebring terwyl die staat meer tyd vir verdere ondersoek gevra het.
Augetto Graig
Augetto Graig – Die Windhoek-landdroshof het Vrydag met verskeie Fishrot-sake gewemel, met borgtogaansoeke wat met aansoeke vir die verlenging van tyd vir verdere ondersoek, meeg
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer