Fishcor-verdagtes hoor gou oor samevoeging
Agt beskuldigdes met betrekking tot die twee prominente korrupsiesake, Fishcor en Nangomar, het gister in die hof verskyn en sal volgende maand hoor of hul sake saam aangehoor sal word.
Kristien KrugerDie staatsaanklaers van die Fishcor- en Nangomar Pesca-korrupsiesake het aansoek by die Windhoekse hoërhof ingedien dat die twee afsonderlike sake saamgevoeg moet w
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie