Finse en Namibiese parlemente versterk vriendskapsbande

Die besoekende Finse speaker was vol lof vir Namibië en wil betrekkinge tussen die twee lande uitbrei.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Nouer samewerking tussen die parlemente van Finland en Namibië word in die vooruitsig gestel ná 'n uiters geslaagde besoek van 'n afvaardiging van die Finse ­
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer