Findano preprimêr word 'ingekleur'
Lede van die Hochland 154 Tafelronde het onlangs die speelpark van die Preprimêre Skool Findano in Windhoek opgeknap en die klimrame in helder kleure geverf. Die skool het sowat 100 leerlinge en is in 1998 deur me. Teopolina Nangolo begin. OJ Construction het die verf en Tiger Wheel & Tyre in Windhoek het die bande vir die opknappingswerk geborg. Foto''s verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie