Finansiële rekordhouding vir die boer
Philip Theunissen se boek Finansiële rekordhouding vir 'n boerdery fokus onder meer op:
• Die noodsaaklikheid, nut en komponente van finansiële rekords;
• die opstel van rekords: Bates, laste, eienaarsbelang, inkomstes en uitgawes;
• die opskryf van transaksies;
• verslagdoening: balansstaat, inkomstestaat, vloei-van-fondsestaat;
• beginsels van finansiële vertolking, landbou-ekonomiese begrippe en verhoudingsgetalle; asook
• belastigvorme en-opgawes.
Dit word uitgegee deur Kagiso Uitgewers en is in Namibië beskikbaar by:
Demasius Publications
Tel +264 61 23 6938
Faks +264 61 22 6187
Selfoon 081 299 5283

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie