Facebook vir 4 Januarie 2017
Stefan Ludik en mooie Anelle verloof
Baie geluk Stefan. Bring haar huis toe (Namibië). - Corene Hart
Baie geluk en ek bid seëninge van die Vader vir julle. Pragtige paartjie. - Christine Van Taak
Baie geluk, julle tweetjies. - Vivian Lettie Blignaut
Baie geluk, julle. - Elize Bruwer
Chinese nie van belasting vrygestel
Ek kan nie help om vir dié stelling te lag nie. Dit mag miskien die teorie daaragter wees, maar in die praktyk werk dit heeltemal anders. Meeste transaksies vind met kontant plaas en werk nie deur 'n kasregister nie. Daar is dus geen rekord van inkomste nie. - Johan Beyers
Stem 100% met jou Johan Beyers. - Querita Hardnick
Dood dwaal in verlate Gaubpas
Die Deputy Prime Minister is nou die dag ge-airlift. Wil die owerhede net geld ontvang van die toeriste maar nie die koste ontsien in case of emergency nie. At least the wife could have been saved if the medical assistance arrived earlier.
- Anna Kee Maldrid Josti
In sulke gevalle moet medies en MVA maar opdok. Dis mense wat kon gelewe het as hulp vroeër daar was. Ja, beserings moet ook in gedagte gehou word. - Werner Brandt
Helikopter die oplossing, maar kostes is hoog. - Percy Evelyn Openshaw
Daar is dan 'n helikopter op foto agter? Het hy daar geland en gehelp? - Chantel Verster
So sad. - Hannes Swanepoel
Baie hartseer. Sterkte aan Wendy en kinders, dink aan hulle in hierdie tyd. - Petro Kruger
Hoe is so iets moontlik? Ons het al so baie langs die see na "Sandwich Harbour", Myl 108 se strande ens. langs die see gery en nog nooit het ons so in die moelikheid beland nie! Ons, ek en my man, is nou 68 jaar oud. Ons het gekamp by 108 en ons twee seuns (destyds 1974 nog in doeke) saamgevat langs die rowwe see by Myl 108 en verder op in ons ou betroubare Land Rover, en nooit, ooit het ons so iets oorgekom nie! Bly tog weg met jou voertuig van die see af! Ry tog verder op langs die strand! Hulle het tog geweet, hulle het 'n gestremde persoon by hulle in die motor! Hoekom sulke kinderagtige kanse waag? Ek lees elke dag in Republikein die “Sê Maar Net”, en vanaand wil ek, Brigitte Ham, ook maar net sê! - Ursula Brigitte Ham
Ai, ai, hoe hartseer . . . - Maryke Burger Art
Baie jammer om te hoor. Sterkte aan familie. - Adriaan van Rooyen
Sikloon kan goeie reën bring
Hoop en bid ons kry ook ietsie sodat my lus vir tuinmaak kan terugkom! - Estie Dauth Nolte
Hoop ook dat dit 'n bietjie na die Suide se kant toe ook sal reën. - Ute Manns

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie