Facebook vir 16 Januarie 2017
Die nuusbreker en video Donderdagaand op Republikein se Facebook-blad oor die goeie reën by Omaruru, laat behoorlik die rekords op dié sosiale media-platform spat.
Teen gistermiddag het dit reeds 183 294 mense bereik, is 808 keer gedeel en deur 45 000 Facebook-gebruikers gekyk.
Hier is van die kommentare:
Dankie dat U ons gebede verhoor het, prys U naam. God is groot.
-Kobus de Klerk
God is goed. Sy gedagtes isi ons gedagtes nie. Los die reënvoorspelling en alles in God se hande, ons moet ophou god speel. - Richard Petersen
En nou kan daardie wêreld verander dat jy nie jou oë sal glo! Groot dankbaarheid! - Googi Visser
Dit is wonderlik. Die Vader is so goed vir ons! Dankie. Dankie. Dankie! - Annatjie Weitz
Dankie, Here Jesus. - Rudi Moore
Die video laat ons ver terugdink na ons Omarurudae as die rivier afkom en dit die gees in die dorp heeltemal kon verander en almal weer vrolik is. - Gerda Visser
Hi, dis wonderlik, ek's so bly. Geniet elke druppel. - Henda en Wouter Ackermann

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie