Facebook vir 10 September 2021
Facebook vir 10 September 2021

Facebook vir 10 September 2021

Ronelle Rademeyer
Honderde neem eie lewens

En dit gaan erger word! Nagevolge van Covid wat onder andere issues soos sosialisering onderdruk en die laksheid van inenting wat die proses tot volle heropening vertraag. Finasiele druk, honger, geweld, ens. . . . speel ook seker al 'n groot rol waarvan ons net nie bewus is nie. En 3...2...1... Nou kom die houe weer in! - Etienne Gerrit Lubbe



Etienne Gerrit Lubbe absoluut waarheid. - Jenny Rehoboth

Skokkend om die minste te sê, ons mense word gefaal, want deesdae is Covid mos die alfa en die omega. - Amelia Coomber

As wat is hierdie gevalle aangeteken, Covid related? Vra net namens my buurman. - Johan Le Riche

Ja, agv van ons regering - Sandra Meyer

En so word dit elke keer bygevoeg by Covid-sterftes en nie by die kategorie waar dit hoort nie. -Susanna M Rossouw

Die Bybel beskryf die probleem baie goed. 2 Kronieke 7:14. -Buks Van Rensburg

So so sad.. Here BEHOED elkeen van ons. - Charmaine Louw

Ja, dit is baie. Baie van die mense het sielkundige probleme, hulle verloor hul werke het geen vooruitsigte vir môre nie en hier in hierdie land is daar geen vooruitsigte nie. - Wilhelmina Matthys

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer