Facebook vir 10 November 2021
Facebook vir 10 November 2021

Facebook vir 10 November 2021

Mandy Rittmann
Eagles teen Indië:

As die span kan saam groei en konstant teen sterk spanne speel met nuwe talent wat invloei kan ons in die volgende T20 deurdring uit die groepfase. Well done manne! – Ian T Nel

Super trots op jul en dat jul net aanhou probeer het. Indië was en is nie 'n maklike span nie. – Magda Mags Engels

Uitstaande manne, ons is ongelooflik trots op jul prestasies! – Gerhard Byleveld

Die ondervinding vir hierdie span was priceless! Trots! – Yolanda Barnard

Mooi manne, julle het regtig alle verwating oortref. – Jurgen Van Zyl

Nie te sleg teen die bestes nie. Cricket Namibia gaan vorentoe en ver kom. Wys mens wat jy kan bereik met die regte adminisrasie. – Hendrik Rusty Blaaue

Nou begin die harde werk vir volgende jaar. Julle het ons trots gemaak, dankie vir die heerlike krieket wat ons kon geniet. – Rudolf Petrus van Wyk

Kommentaar

Republikein 2025-05-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer