Facebook-datastorting raak 400 000

’n Reuse lekkasie van inligting beïnvloed honderde duisende Namibiërs se kuberveiligheid.
Augetto Graig
Augetto Graig – Meer as 400 000 plaaslike Facebook- gebruikers se persoonlike inligting is Sondag op die wêreldwye web gestort.In 2019 is die persoonlike data van 533,3 miljoen
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer