Facebook

16 January 2020 | Menings
“See-ollie kry dalk nekband”:

Vra asb. vir Mnr. Romeo Muyunda wat gebeur met Bennie? Die olifant wat al 45 jaar saam met ons is, niemand skade aan doen nie, maar word nou geskiet word omdat hy 45 jaar oud is? – Andie Maritz

Oudonderwyser van Rehoboth vra borgtog:

Dis hartseerlik, rêrig waar so welbekend! Wat gaan in sulke mense se koppe aan? Die is een van die slimste onderwysers. Almal het na hom opgesien! – Jacqueline Mathys Jackey

Wonder wat gaan aan in sulke pa's se koppe om jou eie dogter se lewe op so ‘n jong ouderdom en oor die algemeen te verwoes. In die geval ‘n onderwyser, wat veronderstel is om kinders se toekoms te help bou en ‘n sukses te maak. Onderwysers vorm ‘n baie, baie belangrike skakel. Mag die Here hom vergewe en die gemeenskap hom nie veroordeel nie, maar bid vir hom, sy vrou , sy dogtertjie en familie. – Gideon Morkel

Dit was verkeerd wat hy gedoen het, maar die oordeel kom niemand toe. Hy was ‘n goeie onderwyser en ek glo baie van ons wat by hom skool gekry het kan getuig daarvan. Ons is so geneig om net die slegte in mense te sien, maar nooit die goeie nie, so kom ons los die oordeel vir God asb. – Unisa Lawrence Vries

Of hy nou 'n goeie onderwyser was of nie. Dit regverdig nie wat hy gedoen het. – Jansen Yorika Shire

Nog nooit, daai teach sal nooit nie eens met 'n geweer teen sy kop so iets doen nie. Doen biki research oor die huidige toestand in sy lewe dan sal 'n mens maklik tot ander insigte en gevolgtrekkings kom. Vandag se lewe is baie maklik om vir iemand 'n puts te grou as jy jou kaarte reg speel. – Constant Consistant

Namibië het hel op aarde geword met haar hitte onweerstaanbaar. Die duiwel loop in onse huise rond. Government is die grootste kriminele van ons land met groot skandes. – Sophia Stephanus

Het Namibië nie 'n Sex Offender Register vir die gemeenskap se beskerming en veiligheid? – Erna Mueller

“Geen wet teen video’s”:

Looks like the Prosecutor's office was not all that aware either, since the screening took place before the case was struck from the role. The police made an obvious transgression that was counter to the law, yet the Prosecutor has not said one word to that effect. She throws the case out of court but decides to ignore the Namibian individual’s rights as per the Constitution, a document she has sworn to uphold. We are actually talking about a child that was accosted. Are we so far sunken into the sh1t that we no longer care? And don’t say that no complaint was registered, we are in this mess because people in power choose to look the other way instead of bring pro-active and actually doing their jobs. – Mike Thygesen

Soortgelyk

 

Okahandja-kleinhoewe oorstroom weer

10 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh - Terwyl die polisie gistermiddag bevestig het ‘n vrou is nog soek nadat die Okahandjarivier haar vroeg gisteroggend meegesleur het, was ‘n kleinhoewe-eienaar...

Geingob stil oor kleiner kabinet

10 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Ten spyte van die groot gewag daaroor in sy Oujaarsrede weet Namibiërs nog nie hoe groot pres. Hage Geingob se verkleinde kabinet...

Eerste swartpootwildekat kry nekband

10 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Daar is geskiedenis gemaak toe Namibië se eerste swartpootwildekat vandeesweek met 'n nekband toegerus is. "Om die klein katjies op te spoor,...

Weer vir 27 Februarie 2020

10 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Verspreide donderbuie sal oor die noordelike streke en Omaheke- en Khomasstreek voortduur waar kitsvloede verwag word. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word. BINNELAND: Gedeeltelik...

Drie stroop glo renoster in Etosha

10 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - Nege verdagtes is verlede week in verband met renosterstropery of -horingsmokkelary in hegtenis geneem. Vanaf 17 tot 23 Februarie is beslag op...

Droogte: Baie boere wurg nog

10 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer - Foto’s van vol riviere, opgaardamme waarvan die vlakke styg en panne water langs die pad en in die veld het die afgelope...

PDM, ECN hof toe gesleep

10 ure gelede | Politiek

Denver Kisting – Mnr. Norman Tjombe, die Windhoekse prokureur wat vier ontstoke Popular Democratic Movement (PDM)-lede verteenwoordig, het gister bevestig hulle gaan hof toe.Alle aanduidinge...

Volksmoorduitstalling veroorsaak onmin

10 ure gelede |

Jemima Beukes - Die bekendstelling van ’n Ovaherero- en Nama-volksmoorduitstalling getiteld “Learning from the past” is vir ‘n tweede keer uitgestel te midde van bewerings...

Etosha-heining: ‘Sny middelman uit'

10 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Die ministerie van die omgewing en toerisme gaan baie geld spaar deur die middelman uit te sny met die opgradering van die...