“Net 25,2% water in damme oor”:
Dis nag! – Vivian Lettie Blignaut
Video – Weduwee en eks skuldig:
Al die eer aan die Almagtige Hemelse Vader. – Sethrick Jackques Rittmann
Ek is so dankbaar vir julle dat dit nou eindelik afgehandel is. Sterkte vorentoe. – Reinette Sevenster
Justice is served. Maar dit sal nie vir hom terugbring nie. Sterkte aan die Rittmann-familie. – Renate Benz
Die Here is lankmoedig, maar getrou! – Samonie Barends
Donderdag se voorblad:
Wanneer 'n mens die koerant sien . . . ! Liewe Here, dankie dat u ons en myself veilig beskerm het met u bloed die langnaweek en elke keer wanneer ek op die pad klim. – Jerome J-rock Pienaar
Are our authorities seeing this or just turning a blind eye because they fly high in the sky? We are dying like nobody's business and yet still no solution . . . We are finishing, eish. – Mary Ann
“Koalisie wil Swapo vetgee”:
Kry nog ander klein partytjies en begin een groot opposisie. – Gigi Harases
Dit sal dalk beter wees as mense met hul verstand i.p.v. hul harte begin stem! – Deon van Zyl
Sterkte, maar . . . ek glo nie dit sal gebeur nie. Kyk vir SA en Zim. – Elise Jooste Ferreira
Dit moet hoeka so gewees het. – All Blacks Swakes Jo
Afrika-spele:
Trots op elkeen wat ons mooi land so verteenwoordig. – Meisie de Sousa Swart
Well done. Vera made us proud Namibians. – Gloria Mensah
Fantasties gedoen, Vera en Beatrice! Ai, Ernst, dis so jammer van die spierbesering! Ons is saam met jou hartseer. – Heidi Reddig

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie